168 Koelman straat, Ashlea Gardens, Pretoria kantoor@gk-alkantrant.co.za

Category: Jou mening

Dopperdinge nou beskikbaar aanlyn

Goeie dag aan al ons besoekers en gemeente lede, on het ons Dopperdinge nuus op die webwerf vry gestel. Hoop om die preke binnekort uit te sorteer en ons Youtube kanaal op datum te bring. Vriendlike groete.

Read More

Wat kan nog verwag word om te verander op die webwerf?

Die Dopperdinge gaan nog op datum gebring word die week. Die nuutste preke en die preek argief sal op datum gebring word.

Read More

Die Gemeentebrief en argief is op datum

Die nuwe gemeentebrief is opgelaai en die argief vir die jaar is op datum.

Read More

Wanneer gaan die webwerf opgedateer wees?

Hello aan al die besoekers, ons is besig om hard te werk om die webwerf op datum te bring. Indien daar enige iets is wat ons kan opknap of reg gemaak kan word, laat weet ons asseblief deur na die “Kontak ons” blad te gaan.

Read More