168 Koelman straat, Ashlea Gardens, Pretoria kantoor@gk-alkantrant.co.za

Category: Gesprekgroep

Dopperdinge nou beskikbaar aanlyn

Goeie dag aan al ons besoekers en gemeente lede, on het ons Dopperdinge nuus op die webwerf vry gestel. Hoop om die preke binnekort uit te sorteer en ons Youtube kanaal op datum te bring. Vriendlike groete.

Read More

Wat kan nog verwag word om te verander op die webwerf?

Die Dopperdinge gaan nog op datum gebring word die week. Die nuutste preke en die preek argief sal op datum gebring word.

Read More