168 Koelman straat, Ashlea Gardens, Pretoria kantoor@gk-alkantrant.co.za

Category: Foto Galery

Ds Dirk Bevestig

‘n Hartlike welkom aan ons nuwe pastoriegesin   “Aan ons nuwe pastoriepaar, Annerien en Lea wil ons as gemeente die seën van die Here toebid. Mag u, Ds. Dirk, in die Gemeente Alkantrant, waar u in die Here se diens staan, Sy genade en bystand daagliks ervaar. Mag Hy u die wysheid en die insig gee […]

Read More