Ons nuwe predikant Ds. Dirk Kotzee word bevestig. Die bevestiging word deur Prof. Henk Stoker van NWU waargeneem. Ds. Dirk se intree-preek vind na ? kort pouse ná die bevestiging plaas. Mag die Here ons saamwees met Hom en met mekaar ryklik seën. Ons bid u elkeen geloofsver-rykende, vreugdevolle en aangename eredienste toe.