Belydenis-aflegging
Drie jong broeders doen vanoggend belydenis van geloof. Hulle is Rion Basson, Waldo Cilliers en Francois du Preez. Baie geluk aan hulle en hulle ouers met hierdie mooi mylpaal in hulle geloofslewe. Mag hulle altyd die Here met vreugde dien en aanbid.
Skriflesing: Psalm 127
Teks: Ps.127:2b.
Tema: “VIR DIE WAT GOD LIEFHET”
Ons belig die wonderwoord van ons teks: dat God ons liefhet. Daarom gee Hy sy gawes aan ons asof in die slaap.
Sing:
1. Ps. 146:1,3 en 8. 2. Sk. 12-3:1 en 2.
3. Ps. 10:8 en 9. 4. Ps. 68:2 (Cloete).
5. Ps.134:4. 6. Ps.125:1,2,3 en 4 (Cloete).