Verwysing na die Kontak ons blad en die volgende pad aanwysings sal handig te pas kom.
Die kerk is geleë naby aan Pro-Arte Hoërskool, SARS en Menlyn inkopiesentrum.
Straat Adres
Gereformeerde Kerk Pretoria Alkantrant
Koelmanweg 168
Ashlea Tuine
GPS Koördinate: -25.780655, 28.266792
Pad aanwysing vanaf N1 Johannesburg na Garsfontein afrit:
- Neem uitgang 139 vir M30/ Garsfontein Rd
- Bly aan die linkerkant van die vurk, volg die bord wat sê M30/ Waterkloof/ Brooklyn/ Garsfontein Rd
- Sluit aan met Garsfontein Rd/ M30
- Draai regs in Matroosberg Rd
- By die sirkel ry reguit aan, bly op Matroosberg Rd
- By die volgende sirkel, draai links in Koelman Rd
- Die kerk sal geleë wees aan die regterkant.
Pad aanwysing vanaf N1 Pretoria na Atterbury afrit:
- Neem uitgang 140 vir M11/ Atterbury Rd
- Gebruik die regterkant se baan, bly links by vurk, volg die bord wat sê M11/ Atterbury Rd/ Pretoria
- Gebruik die regter baan op die afrit en draai regs in Atterbury Rd/ M11
- Draai links in Justice Mahomed St/ M11
- Draai links in 26th St
- By die sirkel gaan reguit aan in Selati St
- By die volgende sirkel draai links in Koelman Rd
- Die kerk sal geleë wees aan die linkerkant.