Eredienste
Eredienste 09:00 in die oggend en 18:00 in die aand. Aanddienste is in die winter (April tot Augustus) om 17:00. LET WEL: Tydens die skoolvakansies en oor langnaweke is daar slegs een erediens om 09:00
Elke Sondag na die aanddiens. Volg die kalender en gemeentebrief vir meer inligting.
Vir hoërskool lidmate, elke Sondagaand 17:00. Aktuele gesprekke, bybelstudie, fliek resensies, boeke en speletjies Volg die kalender en gemeentebrief vir meer inligting