168 Koelman straat, Ashlea Gardens, Pretoria kantoor@gk-alkantrant.co.za

Ek Wil Groei

Bybelstudies

Woensdagoggende: Die bybelstudie is elke tweede Woensdagoggend en word deur Ds. Dirk aangebied. Kontak hom asb. om vas te stel met watter gedeelte hulle besig is en wanneer die volgende geleentheid is.

Woensdagaande: Die bybelstudie is elke tweede Woensdagaand en word deur Ds. Dirk aangebied. Kontak hom asb. om vas te stel met watter gedeelte hulle besig is en wanneer die volgende geleentheid is.

 

Koffiekroeg

Elke Sondagaand (behalwe skoolvakansies en langnaweke) om 17:30 is daar ‘n koffiekroeg vir hoërskool lidmate. Ds. Dirk hanteer aktuele sake met die groep en gee antwoorde op moeilike vrae.

 

Jongwerkendes bybelstudie groep

Elke Sondagaand (behalwe skoolvakansies en langnaweke) om 18:30 is daar ‘n koffiekroeg vir jongwerkende lidmate. Die geleentheid is ‘n meer informele bedieningsgeleentheid waar op dialoog styl temas hanteer word.