Welkom

Baie welkom by Gereformeerde Kerk Pretoria-Alkantrant se webtuiste. Ons doel is om hier met jou alles te deel wat by ons aangaan en ʼn platform daar te stel, waarmee jy makliker kan inskakel by die gemeente, al is jy dalk nie hier nie. Al die inligting op die blad is beskikbaar waarmee jy kan inskakel by bestaande aksies en geleenthede. Voel vry om voorstelle aan te stuur onder die “kontak ons” skakel. Baie dankie vir jou besoek.

Ek is nuut

Leer hoe jy by hierdie besonderse geloofsgemeenskap kan inskakel.

Raak Betrokke

Jy kan inskakel by bestaande aksies en geleenthede

Nuut hier? Kom ons leer mekaar ken.



    Preke

    Word geïnspireer deur Bybelse leërings
    Skakel in elke Sondag oggend om 09:00

    Besoek ons in Pretoria-Alkantrant of skakel in aanlyn

    GK Pretoria-Alkantrant