Quote from Guest on February 22, 2023, 21:53
Goeie dag.
Mag ek asb vra of dit verkeerd is om uitsendings te kyk as persoonlike omstandighede gereelde Kerk bywooning nie moontlik maak. As dit verkeerd is waarom het Kerke daarmee aangehou na Covid?